Fahrenheit na Celsius herleiding

Laai ons Android-program af

Celsius na Fahrenheit (Ruil Eenhede Om)

Formaat
Akkuraatheid

Let wel: Breukvormige antwoorde word afgerond tot die naaste 1/64. Vir 'n akkurater antwoord kies asseblief 'desimale' uit die moontlikhede net bo die antwoord.

Let wel: Jy kan die akkuraatheid van hierdie antwoord verhoog of verminder deur die vereiste aantal beduidende syfers te kies uit die moontlikhede net bo die antwoord.

Let wel: Vir 'n suiwer desimale antwoord kies asseblief 'desimale' uit die moontlikhede net bo die antwoord.

Wys formule

herlei Fahrenheit na Celsius

℃ =
℉ - 32
 
______
 
 
1.8000
Wys bewerking
Wys resultaat in eksponensiële formaat
Verdere inligting: Fahrenheit
Verdere inligting: Celsius

Fahrenheit

Fahrenheit is 'n termodinamiese temperatuurskaal, waar die vriespunt van water 32 grade Celsius (°F) en die kookpunt 212 °F (teen standaard atmosferiese druk) is. Dit plaas die kook- en bevriesingspunte van water presies 180 grade uitmekaar. 'n Grade op die Fahrenheit-skaal is dus 1/180 van die interval tussen die vriespunt en die kookpunt van water. Absolute nul word omskryf as -459,67 °F.

ʼn Temperatuurverskil van 1 °F is gelykstaande aan 'n temperatuurverskil van 0.556 °C.

 

herlei Fahrenheit na Celsius

℃ =
℉ - 32
 
______
 
 
1.8000

Celsius

Hoewel aanvanklik bepaal deur die vriespunt van water (en later die smeltpunt van ys), is die Celsius-skaal nou amptelik 'n afgeleide skaal, omskryf in verhouding tot die Kelvin temperatuurskaal.

Nul op die Celsius-skaal (0 ° C) word nou omskryf as gelykstaande aan 273.15 K, met 'n temperatuurverskil van 1 grade C gelykstaande aan 'n verskil van 1 K, wat beteken dat die grootte-eenheid in elke skaal dieselfde is. Dit beteken dat 100 °C, wat voorheen omskryf is as die kookpunt van water, nou omskryf word as gelykstaande aan 373.15 K.

Die Celsius-skaal is 'n intervalstelsel, maar nie 'n verhoudingstelsel nie, wat beteken dat dit 'n relatiewe skaal volg, maar nie 'n absolute skaal nie. Dit blyk uit die temperatuur-interval tussen 20 °C en 30 °C wat dieselfde is as tussen 30 °C en 40 °C, maar 40 °C het nie twee keer die lughitte-energie van 20 °C nie.

ʼn Temperatuurverskil van 1 grade C is gelykstaande aan 'n temperatuurverskil van 1.8 °F.

 

Fahrenheit na Celsius tabel

Begin
Inkremente
Akkuraatheid
Formaat
Druk tabel uit
< Kleiner Waardes Groter Waardes >
Fahrenheit Celsius
0℉ -17.78℃
1℉ -17.22℃
2℉ -16.67℃
3℉ -16.11℃
4℉ -15.56℃
5℉ -15.00℃
6℉ -14.44℃
7℉ -13.89℃
8℉ -13.33℃
9℉ -12.78℃
10℉ -12.22℃
11℉ -11.67℃
12℉ -11.11℃
13℉ -10.56℃
14℉ -10.00℃
15℉ -9.44℃
16℉ -8.89℃
17℉ -8.33℃
18℉ -7.78℃
19℉ -7.22℃
Fahrenheit Celsius
20℉ -6.67℃
21℉ -6.11℃
22℉ -5.56℃
23℉ -5.00℃
24℉ -4.44℃
25℉ -3.89℃
26℉ -3.33℃
27℉ -2.78℃
28℉ -2.22℃
29℉ -1.67℃
30℉ -1.11℃
31℉ -0.56℃
32℉ 0.00℃
33℉ 0.56℃
34℉ 1.11℃
35℉ 1.67℃
36℉ 2.22℃
37℉ 2.78℃
38℉ 3.33℃
39℉ 3.89℃
Fahrenheit Celsius
40℉ 4.44℃
41℉ 5.00℃
42℉ 5.56℃
43℉ 6.11℃
44℉ 6.67℃
45℉ 7.22℃
46℉ 7.78℃
47℉ 8.33℃
48℉ 8.89℃
49℉ 9.44℃
50℉ 10.00℃
51℉ 10.56℃
52℉ 11.11℃
53℉ 11.67℃
54℉ 12.22℃
55℉ 12.78℃
56℉ 13.33℃
57℉ 13.89℃
58℉ 14.44℃
59℉ 15.00℃
Metrieke Herleidingstabel Selfoon-omrekenaarstoep (app) Temperatuur Gewig Lengte Gebied Volume Spoed Tyd Geldeenheid