Gebruik die soekkassie om jou vereiste metrieke omrekenaar te vind

Macause pataca →

Currency rates last updated at Fri Jan 03 2025 15:01:02 GMT+0000 (Coordinated Universal Time)

Macause pataca

Wêreldwye gebruik:

Beskrywing:

Die amptelike geldeenheid van Macau is die Macause pataca. Een Macuase pataca is 'n 100 avos werd. Muntstukke, wat gereeld gebruik word, sluit in die 10 en 50 avos-muntstukke asook die 1 en 5 pataca-muntstukke. Wat wel ook bestaan, maar nie dikwels gebruik word nie is 20 avos, 2 pataca en 10 pacata-munte. Banknote is beskikbaar in 10, 20, 50, 100, 500 en 1000 pataca. Daar word na 10 avos verwys as "ho".

Oorsprong:

Samestellende eenhede:

Date introduced:

Central bank:

Printer:

Mint: